Hellenic France Polsk Russian Slovak Español Belarus Romania Afrikaans Portugisiska

Esti Dutch English Deutch Dansk Soumi Norska Svenska SerbiskaIsländska
 















Salem – ‘n voorstad van Stockholm. Die datum – 9 Desember 2000. Dit is net na middernag toe ‘n multikulturele groep van ongeveer vyftien persone op ‘n Swedse seun wat by ‘n bushalte op Säbytorgsvägen staan, toeslaan. Die seun, ietwat kort en maer, wag op ‘n bus, daar hy op pad huis toe is nadat hy ‘n partytjie bygewoon het.

“Fokken rassis!” skreeu die bende toe hulle nader kom. ‘n Sweedse meisie met lang blonde hare skree in ‘n vreemde aksent op hom:
“Fokken rassis! Durf jy nog bly staan? Is jy bang?”

Weke voor hierdie insident het die media ‘n haatveldtog teenoor Sweedse patriotte geloods. Hulle het onder andere beweer dat “regse ekstremiste” ‘n sesjarige vreemdelingseun in Duitsland vermoor het. Die beskuldigings was totaal ongegrond en dit het later aan die lig gekom dat alles ‘n spul leuens was.

“Slaan him dood!” kom die oorbodige versoek van ‘n meisie aan die bende wat reeds hulle prooi geruik het. Hulle weet dit is meer as toelaatbaar om mense, wat vermoedelik rassiste is, aan te val nadat hulle ‘n paar dae vantevore die groen lig vanaf hoogste vlak daartoe verkry het. Die Sweedse Eerste Minister, Göran Persson, het in een van Swede se grootste koerante die volgende oor Sweedse Nasionaliste verklaar: “Ons sal hulle verpletter!” Die multikulturele bende was hierdie aand vasberade om sy woorde bewaarheid te laat word.

Toe die aanval begin, besef die seun sy kwesbare posisie, alleen teen ‘n bloeddorstige gepeupel wat met hout planke en ander goed gewapen was. Hy probeer wegkom deur homself op die enjinkap van ‘n verbygaande motor te gooi en pleit met die bestuurder: “Help my asseblief!” en hoop dat die bestuurder hom na veiligheid sou neem. Een van die bendelede skree iets vir die bestuurder en die bestuurder probeer die seun van sy voertuig af te skud deur heen-en-weer te ry. Die seun klou om lewe en dood aan die voertuig toe die bende hom aftrek en op die grond smyt terwyl die motor wegry.

Nou begin hulle die slagoffer erg toetakel deur hom aanhoudend te skop en met planke teen sy kop en liggaam te moker. Later l? sy byna lewelose liggaam in ‘n sloot. Toe gryp een van sy aanvallers ‘n plank van 1.5 meter lank en begin hom aanhoudend daarmee teen sy kop te moker totdat ‘n tienermeisie daar verbygaan en histeries begin skree en met die aanvaller pleit om op te hou. Een van die meisies in die bende wat aan die aanval deelneem skree terug aan die protesterende meisie: “Die rassis verdien dit!” en die lid wat die plank vashou lig dit dreigend in die rigting van die getuie.

Op hierdie stadium keer ‘n bendelid wat sy ouer broer gaan roep het, terug. Hy spring op die byna lewelose slagoffer se kop en nek. Die ouer broer het kom help om teen een van hierdie veragtelike rassiste op te tree wat “klein kindertjies” vermoor en ‘n bedreiging vir “demokrasie” is, en nou voel hy hoe sy haat oorkook.

“Uit my pad! Ek het ‘n mes!” skree hy opgewonde terwyl hy met ‘n slagtersmes in sy hand op die byna lewelose seun afstorm.

Die ander bendelede staan opsy om vir Khaled Odeh plek te maak waar hy wydsbeen oor die seun se rug sit. Hy steek aanhoudend met die mes en na die vierde slag breek die lem in die helfte in die seun se rug. Toe gryp Khaled die seun se kop met sy linkerhand en trek dit agteroor. Hy voel ‘n siedende haat teenoor die geskende jong seun; ‘n seun wat hy wéét demokrasie bedreig; ‘n seun wat klein kindertjies vermoor; hy weet die seun moet vermorsel word, dus besluit hy: “Ek sal hom vermoor.” Hierdie woorde maal deur sy kop terwyl hy die oorblywende stuk mes in die seun se keel druk.

Tevrede dat hy die gemeenskap van ‘n rassis bevry het, kom hy orent. Die bloed aan sy hande is nog warm. Hy kyk rond en skree aan omstaanders dat niemand hom gesien het nie. Toe hardloop hy weg en sy broer volg hom. Die res van die bendelede verdwyn ook in verskillende rigtings. “Vermorsel rassisme!” skree iemand uit die donkerte.

Maar iemand hét Khaled Odeh gesien. Die Sweedse meisie wat getuie van die wrede en brutale aanval was, nader die seun met trane in haar o?. Die seun probeer sy kop oplig, maar slaag nie daarin nie. Sy klere is deurweek met bloed wat uit sy nekslagaar pomp. Hy probeer na asem snak, maar slegs ‘n raspergeluid ontsnap uit sy mond. Toe val sy kop weer vorentoe in die koue sloot. Die lewe verlaat Daniel Wretström terwyl die meisie desperaat poog om hom te red.

Toe Daniel geleef het, het hy vreugde en vrolikheid uitgedeel. Familie en vriende het hom as bedagsaam en liefdevol beskryf; iemand wat deur almal bemind was. Die lewensvlamme in sy o? is op sewentienjarige ouderdom geblus toe sy hele lewe nog voor hom uitgestrek gel? het. My seun, Daniel, was ‘n saggeaarde kind met ‘n vonkeling in sy o?, alvorens sy moeder se beskrywing. Hy het die lewe met humor en grappies opgekikker. Dit was nie altyd sonskyn nie, maar alles wat ons saam deurgemaak het, het ons net nader aan mekaar gebring. Hy het rus en ontspanning in hengel gevind en kon ure lank in die boot bly sit terwyl hy dink en die vrede geniet. Ek het gou geleer om hom te keer om by ‘n hengelwinkel in te stap, omdat hy lank daarbinne sou bly. Hy was lief vir hengel, vir meisies, hy het graag tromme gespeel, en hy was lief vir sy familie. Hy was ‘n wonderlike mens in my o? en ek was verskriklik trots op hom. Indien ons ‘n uitval gekry het, was die woorde: “Ek is jammer” uiters belangrik. Hy het dikwels ges?: “Ma, ek is lief vir jou,” en was geensins skaam vir sy vriende wat hom dit hoor s? het nie. Daniel was ‘n seun wat ‘n groot indruk op mense wat hy ontmoet, gemaak het, en het baie mense se harte gewen. Elke keer wat ek deur my kombuisvenster kyk, sien ek sy klein huisie; sien ek ‘n donker venster en geen ligte wat brand nie. Dan wonder ek: Waarom het hulle jou lewe geneem?

Die wetlike gevolge van hierdie verfoeilike daad is as ‘n klug beskryf, waar regters en jurielede Sweedse jeugdiges as vo?lvry sonder enige wetlike regte verklaar het. Die moordenaar, Khaled Odeh, was aan manslag skuldig bevind en na ‘n psigiatriese inrigting verwys, aangesien die hof tot die slotsom gekom het dat hy aan tydelike geestesversteurdheid gely toe hy die misdaad gepleeg het. Wanneer die uitspraak op hierdie manier geformuleer word, is dit nie ongewoon dat die veroordeelde na ongeveer ‘n jaar gesond verklaar en vrygelaat word nie. Slegs ses van sy maats is vervolg. Drie van hulle is tot veertig uur se gemeenskapsdiens en kontak met maatskaplike dienste gevonnis. Twee van die oorblywendes is elk met 1800 Sweedse krone beboet (ongeveer 200 Euros) en die laaste een is op parool vyrgelaat en beveel om 1800 krone in boetes te betaal. Is ‘n Ssweedse seun se lewe dan s? min werd? Minder as ‘n spoedoortreding?

Jy is ver van alleen om te wens dat die gemeenskap nie vernietig en gebrutaliseer word nie. Elke jaar word ‘n gedenkmars gehou om die gedagtenis van die jong Sweed se bloed wat op die offeraltaar van die diensstaat gegiet is, te herdenk. In 2001 het 1400 betogers byeengekom om teen die toenemende geweld teen Sweedse burgers te protesteer. Die minste wat ons kan doen is om aan hierdie herdenking deel te neem en uiting aan ons veragting vir negatiewe sosiale verandering te gee. Elkeen wat teen multikulturele geweld gekant is, is welkom.

Read the article about the memorial march for Daniel Wretström in Salem 2002 [ Click here ]

Watch video footage from the memorial march for Daniel Wretström in Salem 2002 [ Click here ]

"Daniel Wretströms eftermäle" är en minnesskiva tillägnad Daniel där en del av vinsten går till Salemfonden. Beställ skivan från Nordiska förlaget.

En av låtarna på skivan spelades även på minnesstunden för Daniel som hölls en vecka efter mordet. Låten, som heter Till minne av Daniel Wretström, kan du lyssna på genom att [ klicka här ]

Om ni vill länka till Salemfonden, använd då gärna någon av våra banners som du kan hitta genom att [ klicka här ]

 


 

Sitemap